Kom staan nader my knoos
Laat ek julle vertel van 'n nasie bos
Hulle het gekom om goud velde te oes
En in die proses, onse nasie verwoes
Hulle het ons land geplunder en geroof
En ons probeer stroop van ons geloof
Getrou het ons gebly aan ons gelofte met God
Vir dit het ons nasie betaal met die dood
Kom staan nader my knoos
Hier in God se aarem kry ons troos
Geslag op geslag sal ons ons vertal
En nooit vergeet aan die Engele hel.
All Writing.Com images are copyrighted and may not be copied / modified in any way. All other brand names & trademarks are owned by their respective companies.
Generated in 0.10 seconds at 7:59pm on Nov 24, 2024 via server WEBX2.