My familie, so veel jare al vergeet
Baie van hulle daar in die veld gestorwe
Mag ek met trots my familie naam dra
Behoue en blywend tot in lengte van dae
Hulle bloed het gevloei met die slag van bloedrivier
My voorgeslagte en nageslagte sal seevier
Die moord van ons volk in konsentrasie kampe
Die Britte sal eendag betaal vir hul gru dade
Mag ek nooit vergeet, die opoffering van hul lewe
So dat ek na `n beter Suid Afrika kan strewe
My familie boom geskei deur heiden mag
Mag ons saam staan vir die laaste slag.
All Writing.Com images are copyrighted and may not be copied / modified in any way. All other brand names & trademarks are owned by their respective companies.
Generated in 0.07 seconds at 9:46am on Feb 16, 2025 via server WEBX1.