'n Afstand sover, wat 'n vriendskap beperk...
Tog stroom trane oor dosyne dekades,
oor 'n ware vriend soos jy.
Terwyl die wegspring van die begin van 'n
Vastrap...
Wegspring...
Weghol...
Beginpunt...
Swaar op die harte van toeskouers,
wagtend -wetend, van 'n onbekende antwoord waak.
Starend na die horison
-herhinneringe dring my deur:
"Na die eerste bult is als vergete..."
my eindpunt lê in die verte
-vergete...
En na die doane van jou beginpunt
-die eerste omstuimigheid van 'n verhoogte...
verlatenheid
vergeet van trane, en glimlag...
glimlag oor vier wonderlike jare.
Onthou in herhinnering altyd van ons.
Wie vir altyd sal bly...
Wie nooit sal vergeet van
'n boeta soos jy!
All Writing.Com images are copyrighted and may not be copied / modified in any way. All other brand names & trademarks are owned by their respective companies.
Generated in 0.09 seconds at 5:06pm on Nov 24, 2024 via server WEBX2.