*Magnify*
SPONSORED LINKS
Printed from https://writing.com/main/view_item/item_id/1403254-LEWENSAAR
Printer Friendly Page Tell A Friend
No ratings.
Rated: E · Other · Experience · #1403254
A Afrikaans poem about how someone fixed a broken heart
Met jou oorvloedige liefde
en teer geduld
het jy my skugter hart
vir die liefde laat ontvlam -
'n Hart wat stukkend was,
ontneem van vertroue,
het jy met my liefde en teerheid
laat oopkelk tot 'n bloeisel -
waar jy elke kosbare oomblik
my bestaan se hartklop is.
© Copyright 2008 Yolande van Coller (rockbabe at Writing.Com). All rights reserved.
Writing.Com, its affiliates and syndicates have been granted non-exclusive rights to display this work.
Printed from https://writing.com/main/view_item/item_id/1403254-LEWENSAAR